Christopher George

Christopher George
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Christopher John George
Geboorte (1929-02-25)25 Februarie 1929
Sterfte 28 November 1983 (op 54)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1 dogter
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1965–83
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Christopher George (25 Februarie 1929 – 28 November 1983) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente El Dorado (1967), Chisum (1970), en Graduation Day (1981), en in die televisiereeks The Rat Patrol (1966).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search